Sekere tariewe en heffings van die Kaapstad-metro skend die publiek se regte, insluitend die fundamentele reg om nie arbitrêr van eiendom ontneem te word nie. As verligting ook nie toegestaan word nie ...
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Die Kanadese rockster Bryan Adams is volgende jaar weer na Suid-Afrika onderweg – die keer doen hy in Kaapstad, Pretoria en in Durban aan.
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Kapenaars en ondersteuners van die nasionale krieketspan word gevra om Vrydag deel te neem aan die helde-verwelkoming wat vir dié span in die Kaapse middestad beplan word.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, getuig Maandag voor die Madlanga-kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel.
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Suid-Afrikaners word nou deur Eskom aangesê om briek aan te draai met die gebruik van wisselrigters (inverters) wanneer die krag ná beurtkrag terugkeer.
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Die geskokte ma van die man wat glo verlede week deur ’n lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in Dendron, Limpopo, in die been geskiet is, sê is hy nog in die hospitaal en “vreeslik ge ...