Die MKP eis antwoorde van pres. Cyril Ramaphosa oor ’n beweerde opdrag dat spesiale eenhede na ’n mynmaatskappy ontplooi word.
Swys de Bruin sluit hom dié week aan by Rapport Praat Sport om te gesels oor die Springbok-vroue, Curriebeker-rugby en die Bokke se nuwe aanvallende speelstyl.